Informasie
Indien u belangstel om u kind na Tjokkerland te bring, vul asb. die aanlyn registrasievorm in (hierdie is ‘n voor-registrasie vorm en beteken nie dat u kind outomaties ingeskryf is nie) ‘n nie-verhaalbare fooi van R100 word verlang om u kind se plek te verseker op ons waglys waar van toepassing.
Nadat dit voltooi is, druk op “REGISTREER”. Ons sal so gou moontlik met u kontak maak om ‘n afspraak te reel om alles te finaliseer.
